Huismark: Xmas & 1st Bday Market

Ons hou weer mark!!!

Kom ondersteun local-entrepreneurs by ‘n 2-dag mark

🎀 Vrydag, 6 Des – 10h00 tot 18h00
🎀 Saterdag, 7 Des – 09h00 tot 16h00
🎀 Kaartfasiliteit beskikbaar

Wenningstraat 13
Sonstraal
(baie naby aan Sonstraal Dam)

HUISGOED * KLEREGOED * EETGOED * SPEELGOED * BABAGOED * LEERGOED * KINDERGOED * LEKKERGOED * BLINKGOED * MOOIGOED * HANDWERKGOED

Date

06 Dec 2019

Time

10:00 am - 6:00 pm

Location

Huismark
13 Wenning Street, Sonstraal, Durbanville
Category