10 -12 October 2019

“BROOD & BIER! KAAS & WYN! BOK & nóg BIER & GIN & MEER!

Die derde jaarlikse Groot Plaasproe beloof ‘n proe-ervaring van álles wat die plaaslewe bied! Kom smul aan plaaskos, wyn, Bok&Bier en gin; ontmoet meer as 300 diere, sien skaaphonde aan die werk en leer hoe koeie gemelk word. Op Saterdag 12 Oktober is daar bekende kunstenaars, asook boeresport, ‘n Braaibroodjiekompetisie, ‘n Groot Roomys-eet-kompetisie, en ‘n massa-lyndansvertoning met 250 lyndansers.

Kaartjies sal nader aan die feesdatum beskikbaar wees. Vir meer inligting, hou ons webwerf dop by www.diegrootplaasproe.co.za, volg die Groot Plaasproe op Facebook, Twitter of Instagram, of kontak Agri-Expo by 021 975 4440 of admin@agriexpo.co.za.”

Date:

10 -12 October 2019

Venue:

Sandringham, Stellenbosch

Map:

Cost:

Waiting for info, please visit their social pages.

Visit Social Pages

buy tickets @